kykNET commission programme brief

0
108

A commission brief for a games series for children has been issued by kykNET.  Please see information that follows:

 

KANAAL

kykNET

GENRE

Speletjiesprogram

TAAL

Afrikaans

TYDSDUUR

47 minute

AANTAL EPISODES

13

BEGROTING

R5,000.00 per minuut
R235,000 per episode
TOTAAL: R3,055,000.00

AR Teiken

15 +

PRODUKSIERIGLYNE

kykNET wil ‘n reeks opwindende  Afrikaanse speletjiesprogramme vervaardig  wat op ’n oorspronklike konsep geskoei is en wat enige ander speletjiesprogramme in die skadu sal stel.  

Om vervaardigers se denke te rig:

Die program moet groot opwinding en opgewondenheid onder alle Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners veroorsaak. 

Riglyne:

  • Daar is geen…. kom verras ons met jul briljante idees
  •  

Die hoofklem van die program moet vermaaklikheid wees in HOOFLETTERS
 

Die aanbieder moet in sy/haar dertigs wees, op sy/haar voete kan dink met ‘n moderne, selfversekerde aanslag.

 

TEIKENGROEP

LSM 8 – 10

Gemik op’n gesinsgehoor wat hou van vermaak

VEREISTES

 

  • ‘n Gedetailleerde uiteensetting van die kreatiewe benadering asook die konsep vir die program.
  • ‘n Grafiese voorstelling van die stel
  • Volledige CV’s van die sleutelpersoneel wat vir die produksie van die program verantwoordelik sal wees bv Regisseur; Vervaardiger; Skrywer; Produksiebestuurder en Produksierekenmeester. Dui aan of die personeel permanente werknemers of kontrakpersoneel is.

PRODUKSIE-INLIGTING

  • Adres van geregistreerde produksiekantoor
  • Volledige besonderhede oor die ateljee- en naproduksiefasiliteite wat vir die produksie gebruik gaan word
  • ‘n Voorlopige produksieskedule (Dag/week 1 tot dag/week z)
  • Besonderhede oor beoogde produksieversekering
  • Besonderhede oor subkontrakteurs wat by die produksie betrek gaan word

 

KORPORATIEWE INLIGTING

  • Maatskappyregistrasienommer; BTW registrasiesertifikaat;
  • Inkomstebelastingnommer & kopie van registrasiesertifikaat
  • Name van die direkteure of lede of vennote van ‘n Maatskappy, Beslote Korporasie of Vennootskap
  • Kort opsomming van produksies wat tydens die laatse 5 jaar vervaardig is
  • Verwysings (verskaf minstens 2)
  • Bankbesonderhede
  • Ouditeure
  • Uiteensetting van Bemagtigings- en/of Regstellende Aksie beleid
  • Huidige BEE status

 

SLUITINGSDATUM

Vrydag 9 Oktober 2009 om 12:00

BEKENDMAKINGSDATUM

 

Maandag 2 November 2009

ADRESSEER  EN POS AAN

 

 

 

E-POS ADRES

 

FAKSNOMMER

LEWER AF BY

Die Toesigvervaardiger: Vermaaklikheidsprogramme (kykNET)

Annetjie du Toit
Posbus 2963
PINEGOWRIE
2123

Annetjie.dutoit@mnet.co.za

 

088-011-686-6141

Magic Sentrum Ontvangs
Bram Fischerrylaan 137
RANDBURG

NAVRAE

(011)  686 6141
 
(indien nie beskikbaar los asb boodskap op antwoordmasjien)

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here