Regisseur

    0
    322

    Website Dagbreek Produksies

    Production

    Ons is opsoek na n Regisseur om ons film soetendalsvlei oor te neem van Reghardt v d Bergh. Beplan om 5 Aug 2019 te begin met Re-produksie en 19 Aus- 06 Sept 2019 met prinsipaal fotografie. Kontrak sal onmiddellik aan die geskikte kandidaat gegee word. Stuur cv en volledige Bio.

    To apply for this job email your details to dagbreek.produksies@gmail.com