Dialoogskrywer

    0
    142

    Danie Odendaal Productions

    • Voertaal Afrikaans – alle tekste word in Afrikaans geskryf. Omvattende kennis van die taal is dus van uiterste belang.
    • Goeie strukturering van inhoud/tonele en uitstaande aanvoeling vir dramatiese onwikkeling en sub-teks is krities.
    • Ervaring in skryf vir TV en/of film is ononderhandelbaar. Heg asseblief lys van produksies en hoeveelheid tekste geskryf aan. Kandidate kan ook voorbeelde van vorige werk aanheg.
    • Daar sal van die kandidaat verwag word om ‘n toetsteks te skryf om die kwaliteit van die dialoog te bepaal.
    • Slegs BEE kandidate sal oorweeg word.

    To apply for this job email your details to hr@sewendelaan.co.za